Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Chris Barnard

@ Sunday Times Books LIVE

About Chris Barnard

Chris BarnardChris Barnard, een van die mees bekroonde skrywers in Afrikaans (o.m. die Hertzogprys twee keer, die CNA-prys drie keer) is in 1939 in Nelspruit gebore. Hy was boekuitgewer, joernalis en filmvervaardiger, en as skrywer was hy een van die befaamde Sestigers wat die letterkunde se grense dramaties versit het. Sy tweede roman, Mahala, word dekades reeds onder die klassieke Afrikaanse werke gereken. Sy oeuvre sluit talle literatuursoorte in: kortverhale en romans, jeugromans, dramas, draaiboeke (o.m. die Oscar-genomineerde Paljas), rubrieke en deesdae lirieke vir bekende sangers. Sy werk is wyd vertaal. Hy is ’n neuteboer in Mpumalanga.

Bibliografie

 

Please register or log in to comment